学习所有语言点击这里-进入主页

快速学说英语一分钟就会

南非语口语900句 表达不同的观点

646. 他是个很有创造力的学生。
647. 你说的很有意思。
648. 在这一点上,我不能同意你的意见。
649. 你抓住了问题的实质。
650. 这正是问题的关键。
651. 全班同学正在热烈讨论。
652. 我们来看一下赞成和反对的理由。
653. 请把你刚才说的总结一下。
654. 关于这点,谁还有什么别的要说吗?
655. 有谁同意大卫的观点吗?
656. 有什么证据可以支持你的说法吗?
657. 这得视情况而定。
658. 我想我们没有必要进一步讨论这个问题。
659. 每件事都有两面性。
660. 最后我们达成了一致。
646. Hy is 'n baie kreatiewe student.
647. Wat jy gesê het is baie interessant.
648. Op hierdie punt kan ek nie met jou saamstem nie.
649. Jy het by die kern van die saak gekom.
650. Dit is die kern van die saak.
651. Die hele klas voer 'n lewendige bespreking.
652. Kom ons kyk na die argumente vir en teen.
653. Som asseblief op wat jy sopas gesê het.
654. Het iemand nog iets hieroor te sê?
655. Stem iemand saam met Dawid?
656. Is daar enige bewyse om jou stelling te ondersteun?
657. Dit hang af van die omstandighede.
658. Ek dink nie ons hoef dit verder te bespreek nie.
659. Alles het twee kante.
660. Op die ou end het ons tot 'n ooreenkoms gekom.